Verveeld in huwelik = vind ‘n Delíla

Johan het begin verveeld raak in sy huwelik en ‘n Delila het op sy pad gekom. Hy het selfs by hierdie vrou ingetrek om sy buite-egtelike verhouding voort te sit. Maar hy het vinnig besef dat ‘n Delila net tydelik is en dat hy JESUS nodig het. In ‘n droom het JESUS aan hom verskyn en hom gewaarsku. Vandag is Johan gelukkig getroud en ‘n liefdevolle pa vir sy kinders. Ontdek sy ongelooflike reis van verlore liefde na verlossing in hierdie inspirerende verhaal.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.