Was huisloos nou help ons plakkerskamp

Deon & Erika het albei op die vloer moes slaap nadat hulle als verloor het. Hulle het bymekaar gekom en albei die plakkerskampe jammer begin kry en so het hulle ‘n skool begin vir die kinders. Natuurlik het so groot projek fondse & hulp nodig maar hulle vertrou absoluut op die HERE.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.