Wat is die Hemelse Hof ??

Leonorah het ‘n suksesvolle lewe gehad of so het sy gedink maar tog was haar lewe soos ‘n wipplank, op en af. Op die ouderdom van 60 ontdek sy die term, “Hemelse hof” of “Heavenly Courtrooms”. Met navorsing met die hulp van Heilige GEES het haar herstellings pad begin.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.