72 dae op ‘n treadmill

Morné Basson is deur ‘n egskeiding, toe verloor hy sy verloofde aan die dood en daarna sy tannie as gevolg van MND. So het hy begin hardloop op treadmills om mense bewus te maak van die siekte. Hy’t selfs op ‘n skip gehardloop.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.