Cantel het sonder ‘n pa groot geword. In hoërskool ervaar sy verkragting op telke male tot een aand wat sy die slagoffer is van ‘n “Hit & run” waar sy vir dood gelos was. Waar was die HERE? Kom luister wat Cantel geleer het deur al die gebeurtenisse.
2022-08-15





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.