Is bevryding regtig nodig?
James het aanvanklik nie in bevryding geglo nie, totdat sy vrou ‘n ingrypende verandering in haar lewe ervaar het. Hy het begin soek na die waarheid en het uiteindelik inLees meer
James het aanvanklik nie in bevryding geglo nie, totdat sy vrou ‘n ingrypende verandering in haar lewe ervaar het. Hy het begin soek na die waarheid en het uiteindelik inLees meer
Heidi se roerige kinderjare het haar op ‘n donker pad van dwelms en vroeë huwelik gelei. As ‘n moeder het sy voortdurend bedreigings van kinderwelsynsdienste in die gesig gestaar. MaarLees meer
André se lewe het ‘n stormagtige wending geneem: egskeiding, werkverlies as gevolg van C-v-d, en ‘n inbraak by sy nuwe huis terwyl sy seun en moeder daar was. Net toeLees meer
Stephen, die seun van pastoor Deon Hockey, wou aanvanklik niks met die kerk te doen hê nie. Hy moes sy hele lewe rondtrek saam met sy ouers, vriende opgee, enLees meer
Biancha het ‘n donker pad bewandel, omring deur die skadu’s van dwelms en die verkeerde vriende. Maar in daardie donker oomblikke, het sy ‘n lig gesien. ‘n Lig wat haarLees meer
Jan en Ruan se ma het geskei weens omstandighede. Jan het vir 10 jaar gebid en gewonder of hy ooit weer gaan trou en veral omdat hy ‘n gestremde seunLees meer
Rhona se aangrypende ervaring by ‘n plaaslike kerk ontvou terwyl sy worstel met die trauma van molestering deur ‘n vertroue pastoor. Haar moed om uit te spreek en haar reisLees meer
Met die geboorte van Ruan, het Jan en Ruan se ma die nuus ontvang dat Ruan gestremd is. Die dokters was nie vol hoop dat Ruan veel ouer sal wordLees meer
Kobus was eens ‘n professionele rugbyspeler. Hy het die intense wêreld van hokgevegte betree, waar hy met beide teenstanders en innerlike demone geworstel het. Dwelm- en alkoholmisbruik het sy metgeselleLees meer
Kan jy glo dat sewe jaar terug het ons, ons eerste video gelaai. Kom saam met ons op die toer oor sewe jare se goeie tye as ook die moeilikeLees meer
© Die Getuienis 2026