Op ‘n gewone dag het Gerrie gaan hardloop om vir haar volgende wedloop te oefen. Tydens die oefening het iets drasties verkeerd gegaan, en sy het skielik geen krag meerLees meer

Jaco het teen ‘n boom verongeluk. Terwyl die kar aan die brand slaan, het daar ‘n vrou opgedaag om hom uit die brandende motor uit te trek. So oorleef JacoLees meer

Richard het sy geweer skoongemaak en opgemerk dat die veer ontbreek. Terwyl hy die geweer oorlaai (sonder die veer), het ‘n skoot afgegaan en sy vrou getref. Die koeël hetLees meer

Samuel is skielik uit sy liggaam weggeruk. Hy het selfs sy ma in die ander vertrek sien klere stryk. Skielik bevind hy hom voor goue hekke waar hy Jesus enLees meer

Dudley het as ‘n pastoorseun grootgeword in die kerk waar hy die goeie en die slegte gesien het. Dit het hom laat verkeerde lewensbesluite neem, tot egskeiding toe. Toe ontmoetLees meer

Cecile, ‘n pastoorsvrou se dogter, het talle teleurstellings en moeilikhede ervaar wat haar laat besluit het om God te verwerp. Op soek na liefde en aanvaarding, het sy na dieLees meer

Driekie wou net vir ‘n seun bid vir bevryding. In die kerk hoor sy vir die eerste keer dat hy eintlik gestuur was om ‘n voet in die deur teLees meer

Jacques wou niks met die HERE te doen gehad het nie. Hy wou sy eie lewe lei. Maar daar was ‘n dag wat hy op soek was na die waarheidLees meer

Yaron was op die ouderdom van 10 aan pornografie blootgestel. Dit het natuurlik nie daar gestop nie. Na die verslawing het rekenaarspeletjies ‘n obsessie vir hom geword. Maar daar isLees meer

Sonja is as kind gemolesteer, wat tot baie versoekings gelei het. Sy het geleidelik meer gevoelens vir ander meisies ontwikkel en het so bi-seksueel begin optree. Ondanks dat sy metLees meer