Aanneming, Verwerping en God se Genade
Wat doen jy as GOD se belofte anders lyk as wat jy verwag het? Sandy deel haar pad met onvrugbaarheid, die skok van “instant” kinders, en die moeilike reis omLees meer
Wat doen jy as GOD se belofte anders lyk as wat jy verwag het? Sandy deel haar pad met onvrugbaarheid, die skok van “instant” kinders, en die moeilike reis omLees meer
In hierdie roerende episode van Die Getuienis, deel Karel sy kragtige lewensverhaal van uiterste trauma na totale vryheid. Karel vertel openhartig oor ‘n kinderjare wat gekenmerk is deur ouers seLees meer
✨ “Waar duisternis wou oorwin, het JESUS lig gebring.”Janco het grootgeword tussen sy broers en wou aanvanklik net inpas. Hy het begin eksperimenteer met dwelms, maar dit het vinnig ontaardLees meer
🔥 Van Gebreekte Borde tot ’n Genesende Hart Joey se Verhaal van Vryheid in ChristusJoey se woede het soos ’n storm uitgebreek—so intens dat sy borde gebreek het net omLees meer
🚁 Van Helikopterrit tot Rivierredding: Magda se Getuienis van Geloof en VergifnisWat begin het as ’n vreugdevolle helikopterrit saam met haar man, het in ’n tragedie geëindig. Midde in dieLees meer
Christine se ouers het geskei en sy moes sonder haar ma groot word. Sy vertel hoe dit haar lewe impakteer het veral met verhoudings en hoe sy tot bekering gekomLees meer
Jenny se pa moes na haar kyk op 5 jarige ouderdom. Weens die uitdagings van ‘n alleen ouer, moes sy vir eendag by ‘n familie lid bly wat die resLees meer
Johan het begin verveeld raak in sy huwelik en ‘n Delila het op sy pad gekom. Hy het selfs by hierdie vrou ingetrek om sy buite-egtelike verhouding voort te sit.Lees meer
In hierdie roerende video deel ons die verhaal van ‘n moeder, Tamar, se reis deur ondenkbare verlies en die goddelike troos wat sy ontvang het. Nadat haar jong seun tragiesLees meer
Jaco het teen ‘n boom verongeluk. Terwyl die kar aan die brand slaan, het daar ‘n vrou opgedaag om hom uit die brandende motor uit te trek. So oorleef JacoLees meer
© Die Getuienis 2026