Marko het laas met ons sy getuienis gedeel oor hoe hy in Turkye tot bekering gekom het. In die video het hy genoem dat hy toe die eindtye begin bestudeer het. In die opname verduidelik hy die verskil tussen waar JESUS op die wolke sal verskyn en die “wegraping”.
2024-02-26




Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.