Dr. sê: “Ongenees-bare siekte”

Heleen het net al hoe meer pyn in haar liggaam ervaar. Na ‘n paar toetse noem die dokter vir haar dat sy ‘n ongeneesbare siekte het. Heleen het met haar hele hart vertrou dat sy genees sal word maar geen advies het gewerk nie. So hoor sy van vas en gebed. Na 40x dae se vas en gebed is sy volkome genees met al die opdragte wat sy van die HERE af ontvang het.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.