Wit Wolf Stefaans Coetzee

Stefaans Coetzee was deel van die groep, Wit Wolf, wat deel was van die tragedie in die in 1996 Worcester moorde in die Wes-Kaap.
Stefaans vertel wat hom daarna toe gelei het.
Hy vertel ook hoe ‘n Afrika ouer, wat ook beseer was in die ontploffing, hom kom vergewe het in die tronk.

Sien die verhaal van die Afrika ouer op: www.thislifeonline.co.za/how-i-forgave-the-man-who-maimed-me

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.