Chase het in ‘n christelike huis groot geword maar toe skei sy ouers en sy hele draai onderste bo. So het hy betrokke begin raak in dwelms om die leemte te vul. Later het Chase getrou en sy eie huwelik kom toe in die gevaar weens sy dwelms.
2023-05-29




Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.