Julian het ‘n goeie huis groot geword maar wou die wêreld gaan leer verken het. Dit het begin met vriende en rook wat gelei het na dwelms. Dit het so erg geraak dat Julian in ‘n toilet gaan bly het maar selfs ‘n vuil toilet is nie te ver van GOD af nie.
2021-10-04

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.