Ek was verslaaf aan porn

Yaron was op die ouderdom van 10 aan pornografie blootgestel. Dit het natuurlik nie daar gestop nie. Na die verslawing het rekenaarspeletjies ‘n obsessie vir hom geword. Maar daar is hoop vir elkeen.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.