Sonja is as kind gemolesteer, wat tot baie versoekings gelei het. Sy het geleidelik meer gevoelens vir ander meisies ontwikkel en het so bi-seksueel begin optree. Ondanks dat sy met ‘n man getrou was, het dit nie uitgewerk nie. Dit was eers toe sy JESUS ontmoet het dat sy bevry is van die wellusgees.
2024-06-17





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.