Attie het ‘n infeksie in sy dikderm gekry en dringend in die hospitaal op geëindig waar hy homself in ‘n 2x weke koma bevind het. Dis hier waar hy JESUS by ‘n groot deur bevind het maar dinge het nie uitgedraai soos wat gedog het nie. In die tyd het ‘n ervaring met hel ondervind. Sy vraag vandag is: “Gaan jy die hel mis?”
2023-11-20





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.