Karin het eers haar suster in ‘n motorongeluk verloor en toe is sy en haar gesin in ‘n motorongeluk waar net sy oorleef het. Voel jy ook soms Job wat als verloor het? Karin se verhaal is baie soos Job waar hy sy gesin verloor het maar daar is nog hoop.
2021-08-16




