Eilish was beplan om te gaan skool gee in ‘n vreemde land. Als was gereël, glo. Met haar aankoms, het dinge nie reg gelyk nie totdat sy te laat agtergekom het dat sy word aangehou in ruil vir geld. Om als te kroon, was ‘n familie lid betrokke.
2023-07-03





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.