Pastoor se seun skei en trou weer

Dudley het as ‘n pastoorseun grootgeword in die kerk waar hy die goeie en die slegte gesien het. Dit het hom laat verkeerde lewensbesluite neem, tot egskeiding toe. Toe ontmoet hy die teenoorgestelde vrou wat geen tekens van ‘n pastoorsvrou wys nie, en trou met haar. Vandag is hy self ‘n pastoor van ‘n gemeente.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.