Samuel sien JESUS en Hitler

Samuel is skielik uit sy liggaam weggeruk. Hy het selfs sy ma in die ander vertrek sien klere stryk. Skielik bevind hy hom voor goue hekke waar hy Jesus en die engele ontmoet het. Net daarna bevind hy homself in die hel, waar bekende mense roep vir hulp.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.