Spies deur my kop geskiet

Connie het soos normaal gaan visvang met sy spies. Als was normaal totdat sy spies deur sy kop geskiet het. Die dokters staan verbaas hoe die spies alle belangrikke dele gemis het en so te sê geen ernstige skade verrig het nie.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.