Jackie wou altyd net die beste doen, beste in besigheid, beste familie ens. Maar toe raak sy siek en moes dinge stadiger vat. Na geen antwoorde van die dokters af nie, het sy begin om die antwoorde by JESUS te soek. Sy was geskok toe sy uitvind dat als was geestelike wortels.
2022-01-17





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.