van geld afgod na verslawing

Juan het in ‘n goeie huis groot geword waar daar geen te kort was aan geld nie. Later het geld hulle afgod begin word. Na sy Ma se dood het alles ten slegte uitgedraai tot volkome verslawing. Waar was die liefde van die HERE in sy lewe?

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.