Verloor my dogter in motor-ongeluk

Annalie het haar dogter verloor in ‘n motorongeluk. Kort daarna toe sterf haar man ook. Wat nog? Ten spyte van alles, het Annalie nogsteeds op die HERE vertrou.
Sy het ‘n groot huis gekry waar al haar kleinkinders en haar nuwe man saam haar kan woon en nogsteeds vir die HERE kan werk. Deur al haar pyn het sy ‘n boek geskryf, Engelvlerke, om ander wat dieselfde pyn deur gegaan het, te bemoedig.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.