Waar sou jy nou gewees het?

Leon het op 11 jarige ouderdom met sy fiets gegly en voor ‘n motor beland. Terwyl hy voor die motor se wiel lê, hoor hy duidelik ‘n stem: “Waar sal jy wees as jy nou sou doodgaan?”
Sy lewe was nooit weer dieselfde nie. So het sy soektog begin na die waarheid. Tenspyte van sy ervaring, het hy teruggeval. Vandag het hy ‘n boek geskryf oor die waarheid van GOD die VADER, JESUS Sy seun en die Heilige GEES.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.