Kry jy ook soms drome wat nie vir jou s’n maak nie?
Eers ontmoet Brian ‘n stunning girl wat hom saam kerk toe sleep, toe kry hy ‘n droom wat selfs sy Pastoor nie verstaan nie.
Maar sy Pastoor het nie opgegee nie. Vandag, het daai droom ‘n werklikheid geword.
2020-07-19





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.