Word wakker, doof & later blind

Leoni het een oggend wakker geword met geen gehoor aan haar linkerkant nie. So het haar regterkant ook verswak. So kon nie eers haar eerste kleinkind se stemmetjie hoor met geboorte nie. Later het sy blind ook geword.
Die een oggend toe laai iemand ‘n skoendoos voor hulle deur af met ‘n wonderwerk van die HERE af.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.