Francois het groot geword in ‘n tradisionele kerk. Sy vrou het ernstig siek geword in die hospitaal. Daar het ‘n vrou vir haar kom bid en Francois het begin vrae vra oor die salwing van die vrou. So het HEILIGE GEES met hom gewerk om die deur die ware doop te gaan.
2023-07-10





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.