Jannette en haar man het lank gesukkel om swanger te word. Terwyl sy swanger was met haar seuntjie, het hulle by die huis aangekom waar gewapende rowers hulle ingewag het.Lees meer

Sarah se familie was almal vroeg oorlede en sy was self ook al in motorongelukke betrokke. Sy het begin vrae vra en agtergekom dat daar ‘n patroon is in haarLees meer

Beate het op die ouderdom van 37 uitgevind dat sy kanker het. Sy het baie vrae gevra soos wat baie deur gaan. In die storm, het sy haar self gedwingLees meer

Hendrik was uitgeroep om na ‘n trok te gaan kyk wat gaan staan het langs die pad. Met die ondersoek, druk iemand ‘n pistool teen sy kop en die kapersLees meer

Barend het onder die wiele van ‘n groot sleepwa beland met sy fiets. Hy het 4x maande voor die tyd sy saak op nuut reggemaak met die HERE.  In dieLees meer

Juan het in ‘n goeie huis groot geword waar daar geen te kort was aan geld nie. Later het geld hulle afgod begin word. Na sy Ma se dood hetLees meer