“Net 3x maande om te leef”, het Dr. gesê
Louise het die dokter se woorde verwerp wat vir haar genoem het dat sy net 3x maande het om te leef. Na haar wonderwerk, het die dokter weer genoem datLees meer
Louise het die dokter se woorde verwerp wat vir haar genoem het dat sy net 3x maande het om te leef. Na haar wonderwerk, het die dokter weer genoem datLees meer
In die skaduwees van Mandy-Leigh se onskuld het sy die gewig van onuitspreeklike gruwels gedra. ‘n Meisie, ooit vervul van lag en nuuskierigheid, het ‘n stil getuie van haar eieLees meer
Ludwig en Marianda het soos goeie ouers altyd gebid vir hulle kinders se beskerming tot hulle ‘n oproep ontvang het dat hulle seun in ‘n motorongeluk oorlede is. Maar hulleLees meer
Elizabeth moes as kind soms weggekruip het in haar kas vir die geweld waardeur sy gegaan het. Sy was as kind geslaan vir alles. Dit het ‘n groot impak gehadLees meer
Johan het op die ouderdom van 28 ervaar dat hy begin dubbel sien. Later het selfs sy regterhand begin goed laat val en selfs sy regterbeen het net begin lamLees meer
Romé het skielik groot kontrakte verloor weens die ekonomie. Dit was so ‘n groot terugslag dat hulle in 3x maande se tyd met R9 miljoen se skuld beland het. OpLees meer
Attie het ‘n infeksie in sy dikderm gekry en dringend in die hospitaal op geëindig waar hy homself in ‘n 2x weke koma bevind het. Dis hier waar hy JESUSLees meer
Mariëtte het in die jaar wat die Gruwelhuis op die nuus gekom het, betrokke begin raak by hawelose mense. Met die het sy en haar man Yulandi van die huisLees meer
Yulandi was vir 16 vasgevang in die Gruwel huis van Springs. Vir haar was dit normaal totdat sy om ‘n tyd agtergekom het dat iets is anders by ander mense.Lees meer
Verwante poste: Die KONING KOM!! Is u gereed?Lees meer
© Die Getuienis 2026