Is “White Magic” onskuldig ???
Natasha was nuuskierig oor wat met iemand se dood gebeur het wat haar gelei het na “White magic” wat volgens haar onskuldig was, maar was dit? Na daai dag hetLees meer
Natasha was nuuskierig oor wat met iemand se dood gebeur het wat haar gelei het na “White magic” wat volgens haar onskuldig was, maar was dit? Na daai dag hetLees meer
Lindi was op toer besig met die HERE se werk toe die bussie se wiel gebars het. Sy is vol energie en kan nie stil sit nie. As gevolg vanLees meer
Daton het sonder ‘n pa groot geword wat verkeerde rolle toegelaat het in sy lewe. Hy het begin met uitsmyter (bouncer) tot ontvoering. Na ‘n tragedie in die tronk, hetLees meer
Leonard was besig om goed in sy motor in te laai toe hy ‘n stamp van agter af voel. Met die omdraai, is daar ‘n pistool in sy mond enLees meer
Francois het groot geword in ‘n tradisionele kerk. Sy vrou het ernstig siek geword in die hospitaal. Daar het ‘n vrou vir haar kom bid en Francois het begin vraeLees meer
Eilish was beplan om te gaan skool gee in ‘n vreemde land. Als was gereël, glo. Met haar aankoms, het dinge nie reg gelyk nie totdat sy te laat agtergekomLees meer
René het net op ‘n dag gevoel begin verloor in haar hand en toe in haar voet. Na ‘n paar ondersoeke, is die resultate, Veelvuldige sklerose (MS)! So het syLees meer
Anita was aangeneem en eers daarvan uitgevind nadat sy gespot was by die skool. So het sy deur baie as kind gegaan maar dit het als begin met verwerping. SyLees meer
Op die toer het ons net die GPS gevolg maar die GPS het ons baie in die steek gelaat, het ons gedink… Is dit nie soms in ons lewe nieLees meer
Gideon het een van die moeilikste kinderjare ervaar. Sy pa was glad nie ‘n rol model nie. Gideon het vinnig in sy pa se voetspore geloop en self ‘n paarLees meer
© Die Getuienis 2026