Genees van Veelvuldige sklerose (MS)

René het net op ‘n dag gevoel begin verloor in haar hand en toe in haar voet. Na ‘n paar ondersoeke, is die resultate, Veelvuldige sklerose (MS)! So het sy ondersoek begin in stel op uit te vind wat dit veroorsaak het. Vandag is sy genees van MS! Daar’s hoop!

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.