Sarah se familie was almal vroeg oorlede en sy was self ook al in motorongelukke betrokke. Sy het begin vrae vra en agtergekom dat daar ‘n patroon is in haar bloedlyn. Sy moes leer hoe om die patroon af te breek deur die kosbare Bloed van JESUS CHRISTUS.
2023-09-18



Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.