Dwelms was my baas
Chase het in ‘n christelike huis groot geword maar toe skei sy ouers en sy hele draai onderste bo. So het hy betrokke begin raak in dwelms om die leemteLees meer
Chase het in ‘n christelike huis groot geword maar toe skei sy ouers en sy hele draai onderste bo. So het hy betrokke begin raak in dwelms om die leemteLees meer
Bold was per ongeluk deur sy weermag vriend geskied in die been met ‘n haelgeweer. Dokters het geen hoop gehad vir sy been nie. Selfs geestelike vriende om hom wasLees meer
Was jy onskuldig blameer vir iets? Wel, Chris het valse klagtes teen hom gehad dat die polisie hom net kom arresteer by die werk, gevange geneem en tronk toe opLees meer
Charlene het waarskuwings gekry deur drome. Sy het selfs gedroom haar man is besig met ‘n ander vrou. So moes Charlene leer dat die HERE praat met haar deur haarLees meer
Debbie het een van haar werkers gaan optel en wou net gou gaan stop by ‘n plek. Skielik draai die werker om en druk Debbie plat op die grond, verkragLees meer
Jucelle het groot geword by ‘n tavern waar sy as 5 jarige deur molestasie gegaan het. Sy’t by JESUS uitgekom om haar lewe te verander maar toe kom daar ‘nLees meer
Martha het as kind agtergekom dat daar ‘n onsienbare wêreld is en so nuuskierig geraak. So lees sy haar broer se boek oor karate en word vasgevang in die okkultieseLees meer
Natasha was jonk en op soek na die aanloklikheid van die wêreld en bevind haar self swanger op die ouderdom van 14. Sy moes die baba weg gee en soLees meer
Lukas het in ‘n gewelddadige huis groot geword met pa wat geen liefde gegee het nie. Op 5 jarige ouderdom, dreig Lukas hom. In tussen was Lukas in ‘n ongelukLees meer
Amanda was mishandel deur haar man en het so in vrees gelewe. Op ‘n dag, toe kom haar man terug met haar seun wat geskiet was. Om als te kroon,Lees meer
© Die Getuienis 2026