Geskied met ‘n haelgeweer in die been

Bold was per ongeluk deur sy weermag vriend geskied in die been met ‘n haelgeweer. Dokters het geen hoop gehad vir sy been nie. Selfs geestelike vriende om hom was bekommerd. Terwyl Bold in die hospitaal bed lê, kom Heilige GEES en sê dat hy net op die HERE moet vertrou. In die het hy selfs ‘n buite liggaam ervaring gehad.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.