Sien engel gedurende gewapende roof

Jannie en sy gesin was aangehou terwyl inbrekers sonder balaklawas hulle vasgebind het. Die inrowers het hulle gedreig en gevra waar die wapenkluis is maar die HERE het hulle oë verblind.
Maar toe kyk Jannie op en sien …

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.