Sistiese fibrose Gaan net 12 jaar oud word

Anna-Mart van der Merwe se seun, Andries, was gebore met Sistiese fibrose. Op ondersoek het die Dr. laat weet dat Andries gaan net tot 12 jarige ouderdom leef. Wel, met gebed het Andries 12 jaar verby gesteek maar toe die tyd wat sy longe opgebruik was en met teleurstellings, stilte voor Storm.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.