Hoe sê jy vir jou 10 jarige dat hy/sy gaan sterf? Madelyne en haar man moes die moeilike keuse maak. Deur al die hoop en gebede het dit gevoel asLees meer

Liezel het op ‘n normale dag ewe skielik gevoel dat haar hart baie snaaks maak. Met die het sy gevoel as of sy sterf en die doodsgees ervaar. Toe syLees meer

Wat maak jy as jou dokter na jou toe kom met die nuus dat jou pas gebore baba sonder longe gebore is en dat hulle die masjiene moet af sit?Lees meer

Derick & Amanda het soos baie covid simptome gekry maar Amanda het in ICU op geëindig. Na haar herstel, toe vind sy uit dat sy het borskanker. Derick is dankbaarLees meer

Talia het onverwags covid gekry. Sy het so vinnig agteruit gegaan dat sy verplaas was na Kempton Park se hospitaal toe waar sy nie meer haar bene gevoel het nie.Lees meer

Jackie wou altyd net die beste doen, beste in besigheid, beste familie ens. Maar toe raak sy siek en moes dinge stadiger vat. Na geen antwoorde van die dokters afLees meer

Anita het ‘n groot skok ervaar toe sy hoor dat sy het kanker. Niemand in haar familie het kanker nie, hoekom dan sy?? Maar met die ervaring was sy weggerukLees meer

Glen het gedurende die chovid inperking gegaan om sy nierstene te verwyder. Min het hy geweet dat ‘n gewone operasie gaan om draai na sy dood, alleen sonder sy familie.VandagLees meer